Bybelstudie: Jesaja 2

Bybelstudie:

Jesaja 2

 

  1. Die berg van die Here verwys na die plek waar die tempel gebou is (Jes. 11:9, 24:23; 27:13; 56:6-7).  Hoe beskryf Jesaja dié berg?
  2. Hoekom sou daar so baie mense na dié berg toe kom?
  3. Wat word bedoel met die “aan die einde van die dae” (Ou Afrikaanse Vertaling se vers 2)? (vergelyk Hebreërs 1:2 en Handelinge 2:17)
  4. Wat gaan God doen?
  5. Wat staan vir julle uit as julle hierdie gedeelte lees teen die agtergrond van die Nuwe Testament en wat Jesus op aarde kom doen het?  Wat het Jesus sê, koms verander aan vers 6-22?
  6. Dink julle ons heg te veel waarde aan ons lewe op aarde (n.a.v. vers 22)?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,