Bybelstudie: Handelinge 8

Bybelstudie:

Handelinge 8

 

  1. Watter ooreenkomste sien julle tussen Filippus en Stefanus (vers 5-11) en watter verskille merk julle op?  Watse reaksie het hulle elkeen by die mense ontlok?
  2. Simon kom tot bekering, maar net ‘n rukkie daarna bied hy die apostels geld aan om ook te kan doen wat hulle doen.  Hoe moet ‘n mens sy bekering verstaan?
  3. Waarom het die Etiopiër na Jerusalem gereis (2:1-11)?
  4. Op watter wyse pas Jesus in by die beskrywing wat van die Messias gegee word in Jesaja 53?
  5. Wat is die verhouding tussen menslike inisiatief en Goddelike besturing in hierdie verhaal?  Hoe moet ons dit vandag verstaan?
  6. God stuur geleenthede op ons pad waar ons vir Hom kan getuig.  Wat dink julle kan ons vandag doen om ons voor te berei op hierdie geleenthede?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,