Bybelstudie: Handelinge 7

BYBELSTUDIE OOR HANDELINGE 7

1.      Hierdie is ‘n lang preek van Stefanus. Hoe voel jy oor lang preke van dominees?

 

2.      Lees weer Handleinge 6:13-14. Wat was die aanklagte teen Stefanus?

 

3.      As julle nou Stefnus se preek lees in Handelinge 7, dink julle die aanklag is geregverdig?

 

4.      Stefanus haal die geskiedenis van die Ou Testament aan. Die Joodse leiers ken dit net so goed soos Stefanus. Hoekom verstaan hulle dan vir Jesus so ander as Stefanus?

 

5.      Om vir Jesus regtig te verstaan, wat is nodig behalwe kennis van die feite en geskiedenis?

 

6.      Hoekom was die Ou Testament so belangrik vir Stefanus? Hoe voel jy oor die Ou Testament?

 

7.      Vergelyk Handelinge 7:60 met Jesus se woorde in Lukas 23:34. Hoe het dit wat in 2 Korintiërs 3:18 staan waar geword van Stefanus?

 

8.      Die waarheid kan seermaak of vrymaak. Hoekom sal iemand, soos die Jode hier, kies om seergemaak te word deur die waarheid maar nie vrygemaak te word nie?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,