Bybelstudie: Handelinge 6

BYBELSTUDIE OOR HANDELINGE 6

1.      Lees weer Handelinge 2:44-45 en 4:32-36. Hoe is dit dan moontlik dat die weduwees afgeskeep is? (vers 1)

 

2.      Hoe het die Apostels hierdie probleem hanteer? (vers 2-4)

 

3.      Hoekom word Stefanus tussen die sewe uitgesonder? (vers 5)

 

4.      Vergelyk Handelinge 1:8 en Handelinge 6:7. Wat sê dit sover oor die gelowiges in Handelinge?

 

5.      Waar het Stefanus se wysheid vandaan gekom? (vers 8-10)

 

6.      Wat sê dit vandag vir jou?

 

7.      Hoe reageer jy as jy vals beskuldig word? (vers 11)

 

8.      Hoekom dink jy het Stefanus se gesig soos ‘n engel s’n gelyk? (vers 15)

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,