Bybelstudie: Handelinge 4

Bybelstudie:

Handelinge 4

 

  1. Hoe sou jy gevoel het as jy een van die gelowiges was en gesien het hoe Petrus en Johannes weggevat word?
  2. As jy een van die mense by die ondervraging van Petrus en Johannes was, wat sou jou reaksie gewees het op Petrus se antwoord?
  3. Hoe stem die leier se optrede ooreen met die Lasarus verhaal s’n in Johannes 11:45-53 en Johannes 12:10-11?
  4. Hoekom tree die leierskap so op?
  5. Wat is die meeste vervolging wat jy al ooit ervaar het a.g.v. jou geloof?
  6. Op ‘n skaal van 1-10, hoe seker is jy van Petrus se opmerking in vers 12?  Wat se twyfel sukkel jy nog mee?  Hoe kan ‘n mens jou sekerheid bou?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,