Bybelstudie: Handelinge 3

Bybelstudie:

Handelinge 3

 

  1. Hoekom sou die skrywer van hierdie boek na sy beskrywing van die eerste gemeente, vertel van hierdie wonderwerk wat gebeur (die verlamde man wat gesond word)?  Hoe hou dit verband met die voorafgaande hoofstuk?
  2. Hoe sou ‘n verlamde man se dag gewoonlik verloop het?  Wat sou hy op hierdie dag in sy dagboek ingeskryf het?
  3. Hoe het God al in die verlede jou verwagtings oortref?
  4. Kan julle al die feite oor Jesus lys wat Petrus in sy toespraak (vers 11-26) noem?
  5. Wat beteken dit om ‘n Christen te word as julle na hierdie tweede toespraak van Petrus kyk?
  6. As iemand vir julle sou vra wat beteken bekering, wat sal julle antwoord na aanleiding van hierdie hoofstuk?
  7. Vertel vir die groep van jou bekering?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,