Bybelstudie: Handelinge 28

Bybelstudie:

Handelinge 28

  1. Hand. 1:8 vat die hele boodskap van Handelinge saam in ‘n enkele vers.  Waarom was dit so belangrik vir Paulus en Lukas (die skrywer) dat Paulus na Rome toe gegaan het?
  2. Waarom neem Paulus die inisiatief om al die Joodse leiers in Rome na hom toe te nooi?
  3. As ‘n mens terugkyk oor Paulus se lewe, moes dit vir hom ‘n geweldige frustrasie gewees het om telkens in die tronk te gewees het.  Hoe maak hy die beste van sy situasie?
  4. Wat frustreer jou tans in jou lewe?  Maak jy die beste van jou situasie?
  5. Watter sentrale boodskap het die Here vir jou gegee o.g.v. die boek Handelinge?  Hoe kan jy/ons die boodskap van Handelinge verder vat?
  6. Paulus is waarskynlik ‘n paar jaar na hierdie gebeure deur keiser Nero in Rome doodgemaak.  Dink julle vers 31 is ‘n goeie samevatting van Paulus se lewe op aarde?  Wat is die dinge wat mense van jou gaan onthou op Kirkwood?  Wat moet verander in jou lewe, sodat mense jou geloof in Christus sal onthou?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,