Bybelstudie: Handelinge 27

Bybelstudie:

Handelinge 27

 

  1. Watter invloed het Paulus (waarskynlik in sy tyd in die gevangenis) op die offisier gehad as julle na verse 1-3 en 43 kyk?
  2. As jy die skipper van hierdie boot was, wat sou jou reaksie gewees het op Paulus se waarskuwings (vers 10)?  Sou jy anders opgetree het as Julius en hoekom?
  3. Hoe sou die matrose gevoel het oor Paulus se boodskap in verse 21-26?
  4. Vergelyk vers 31 met vers 11, hoe het die offisier se siening oor Paulus verander?
  5. Waarom was dit weer vir Paulus nodig om die belofte wat hy al in Sesarea gekry het (23:11) hier weer te hoor (vers 24)?
  6. Was jy al ooit in jou lewe vasgevang in ‘n woeste storm van emosies en gebeure?  Wat  was die uiteinde daarvan?  Het jy vir God hierin ervaar?
  7. Paulus het in hierdie krisis kalm gebly, hoop behou, end uit volgehou en steeds dankbaar gewees.  Hoe vergelyk dit met die maniere waarop jy krisisse hanteer?
  8. Hoe kan Paulus se voorbeeld vir jou help om krisisse beter te hanteer?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,