Bybelstudie: Handelinge 26

Bybelstudie:
Handelinge 26

 

  1. Wat identifiseer Paulus self as die bron van die Jode se antagonisme teenoor hom? (vers 6-8)
  2. Waarom noem die Jode nooit hierdie feit as hulle vir Paulus aankla nie? (Hand.18:15)
  3. Sou julle Paulus se toespraak as ‘n geregtelike verweer beskryf of ‘n persoonlike getuienis? Motiveer?
  4. Kan die Romeine na hierdie toespraak van Paulus al beter begin om ‘n onderskeid tussen die Jode en die Christene te maak?
  5. In vers 14 kom ‘n opmerking voor wat ons nie in Paulus se ander weergawes van sy bekering (hfst. 9 en 22) vind nie.  Waarom sou Paulus dit hier invoeg?  Het jy ook al op ‘n punt gekom waarin jy besef het dat jy nog die heeltyd teen God baklei?
  6. Paulus se navolging van Christus het vir hom baie vervolging op die hals gehaal.  In hoe ‘n mate het jou navolging van Christus al vir jou in die moeilikheid laat beland – by vriende of familie of die gemeenskap?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,