Bybelstudie: Handelinge 24

Bybelstudie:

Handelinge 24

 

  1. Hoe verskil die manier waarop Tertullus en Paulus hul saak stel?
  2. Watter aantuigings word daar teen Paulus ingebring?  Hoe verdedig Paulus homself hierteen?
  3. Wat leer ons van Feliks in vers 22-26?
  4. In die lig van Hand. 23:11, hoe sou Paulus daaroor gevoel het om so lank te wag op ‘n uitspraak in sy saak?
  5. Waarom dink julle laat God dit toe dat Paulus so lank aangehou word?
  6. Wat is die verskil tussen “…die leer van Christus taamlik goed geken het…” en om werklik ‘n volgeling van Jesus te wees?  Hoe lank het jy net die leer “geken”?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,