Bybelstudie: Handelinge 2

Bybelstudie:

Handelinge 2

 

  1. Wat is die betekenis daarvan dat die Heilige Gees uitgestort word op die Fees van die weke (Deut.16:9-10)?
  2. Hoe ver het die mense in die stad gekom en hoekom word hulle na die dissipels toe aangetrek?
  3. Watse twee uiteenlopende reaksies kry die dissipels op hierdie dag?  Hoe sou jy opgetree het as jy daar was?
  4. Vergelyk ‘n bietjie Petrus en die dissipels se optrede in bv. Johannes 18:25-27 en 20:19 met hierdie gedeelte.  Waarom tree hulle soveel anders op in Handelinge?
  5. Wat se implikasies hou Jesus se opstanding en hemelvaart vir ons in (vergelyk vers 24, 30-31, 33-36)?
  6. Hoe sou jy Petrus se antwoord in jou eie woorde sit (vers 38-40)?  Hoe sou jy beskryf wat dit beteken om ‘n Christen te word?  Wat word “vereis” en wat word belowe?
  7. Het jy al ooit vir Jesus getuig?  Vertel vir mekaar wat julle verstaan onder “getuienis” in ons daaglikse lewens en wanneer God jou gebruik het om ‘n getuienis te lewer.

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,