Bybelstudie: Handelinge 15

Bybelstudie:

Handelinge 15

 

  1. Watter ander dinge sou hierdie nie-Joodse Christene moes onderhou (vgl. vers 1,5 en Mark. 2:16, 18, 24 en Mark. 7:1-5)?
  2. Hoe sou hierdie dinge die nie-Joodse Christene oor hul nuwe geloof laat voel?  Hoekom was hierdie dinge vir die Joodse Christene so belangrik?
  3. Wat is die hoof probleem volgens Paulus? (vgl. vers 1-2 en ook Gal. 2:21 en 3:5, 10-14)
  4. Watter invloed sou hierdie besluit wat deur die vergadering geneem is op Hand. 1:8 hê?  Waarom sou daar egter nogsteeds ‘n paar ander dinge ook bygevoeg word vir die nie-Joodse Christene om te onderhou (vgl. ook 1 Kor. 8)?
  5. Wat kan ons uit hierdie hoofstuk leer oor die oplossings van probleme binne die gemeente en kerk?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,