Bybelstudie: Handelinge 12

Bybelstudie:

Handelinge 12

  1. As een van die mense in jou groep doodgemaak word en die ander ene in die trunk gegooi word, wat sou die effek op julle groep wees?
  2. Waarom wou Herodus vir Petrus in die tronk gooi?
  3. Waarom sou die Christene sou verras wees om vir Petrus te sien?  Hulle het dan die heeltyd gebid dat Petrus vrygelaat moes word.
  4. Wat sou hierdie wonderwerk aan jou gedoen het as jy daar by die gelowiges teenwoordig was?
  5. Het God vir julle al so verras deur iets wat jy gedink het onmoontlik is, te doen?
  6. Wat wil hierdie gedeelte vir ons sê oor Herodus en sy mag?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,