Bybelstudie: Daniël 9

Bybelstudie:

Daniël 9

  1. Wat maak dat Daniël in gebed voor God gaan? Watter leidrade gee Jeremia 25:1-14 en 29:10-14 vir ons?
  2. Op grond waarvan moet God optree en ingryp (vers 16-19)?
  3. Wat is julle mening: Maak ons te veel of te min van skuldbelydenis in ons gebede?
  4. Hier is daar eintlik sprake van 70 tydperke van 7 jaar, m.a.w. 490 jaar. Hierdie tydperk verwys na ‘n spesifieke tydperk in Israel se geskiedenis en beklemtoon weereens die afskuwelike dade van Antiogus IV. Watter troos bied hierdie hoofstuk vir die lesers wat in hierdie tydperk vir God aanbid het?
  5. Daniël laat ons die geskiedenis in Goddelike perspektief sien. As jy na die nuus kyk, kyk jy daarna vanuit ‘n menslike of Goddelike perspektief?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,