Bybelstudie: Daniël 6

Bybelstudie:

Daniël 6

  1. Waarom is die ministers en goewerneursgeneraal so jaloers op Daniël?
  2. Waarom dink julle is die Koning so ontsteld? Hoekom was Daniël so belangrik vir die koning?
  3. Hoe versoen julle Romeine 13:1 met wat hier met Daniël gebeur?
  4. Dink julle ‘n mens sal altyd bevoordeel word as jy jou Christelike waardes uitleef in die manier hoe jy byvoorbeeld besigheid doen? Was Daniël net bevoordeel?
  5. Watter ooreenkomste sien julle tussen Daniël se verraad en regverdiging en Jesus s’n?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,