Bybelstudie: Daniël 12

Bybelstudie:

Daniël 12

  1. Wat is die goeie nuus van vers 1-4? Wat is die slegte nuus?
  2. Hierdie is die eerste en die enigste keer in die hele Ou Testament dat ons die term “ewige lewe” aantref. Wat sou dit moontlik kon beteken i.v.m. die Jode se verstaan van wat na die dood met hulle gebeur?
  3. Hoe het die Nuwe Testament hierdie verstaan van die ewige lewe wat ons in Daniël kry uitgebrei (bv. Joh. 5:24-30)? M.a.w. hoe glo jy vandag in wat na die dood gebeur?
  4. Wie word in hierdie gedeelte gered? M.a.w. wat is die kriteria vir hulle redding? Wat het hulle reg gedoen?
  5. Is al Daniël se vrae beantwoord? Is al jou vrae beantwoord?
  6. Daniël word beveel om aan te gaan met sy lewe, selfs al verstaan hy nie alles nie. Sal ons ooit alles verstaan oor hierdie lewe en die ene hierna?
  7. Tog vind Daniël en die eerste lesers troos uit hierdie visioene. Wat troos jou?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,