Bybelstudie: Daniël 11

Bybelstudie:

Daniël 11

  1. Is dit belangrik vir julle om te weet dat hierdie konings waarvan ons in hoofstuk 11 lees geskiedkundige konings was? Hoe dra dit by tot julle verstaan van die hoofstuk?
  2. Wat sê Daniël vir ons oor dinge soos selfverheffing, bondgenootskappe, die misbruik van mag, mag maak mense korrup en die misbruik van mag in sy beskrywing van die geskiedenis?
  3. Wat gebeur telkens op die bestemde tyd (vers 27, 29, 35) en wat sê dit vir ons van God?
  4. Uit watter perspektief vertel Daniël dié geskiedenis? Is dit geskryf voor die gebeure of daarna? Watter leidrade word deur die teks verskaf?
  5. Sien ons nog vandag hoe hierdie gebeure homself as’t ware herhaal in mense se skielike verkryging van roem en hul val daarna?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,