Bybelstudie 2014

Ons het wonderlike terugvoer gekry van geloofsgroei in 2013 a.g.v. die Bybelstudiegroepe. Mag God op steeds nuwe maniere ons lei tot geloofsvolwassenheid in 2014!

Hierdie jaar is die tema van ons Bybelstudie:

VERSKUIF JOU GRENSE

Ons gaan die boek met dieselfde titel van die skrywer Hannes Burger met mekaar behandel.

 Ons nooi elkeen uit om deel te neem aan hierdie Bybelstudie. Dit behels dat jy by ‘n Bybelstudiegroep inskakel, elke week ‘n bietjie voorbereiding doen oor die gedeelte en dan Sondag in die erediens na die preek oor die bepaalde hoofstuk kom luister. 

As jy nog nie deel is van ‘n Bybelstudiegroep nie, nooi ons jou uit om met een van die twee dominees te praat, sodat hulle jou iewers kan indeel.

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,