Belydenisaflegging
Die Belydenisklas kom elke Sondag na die erediens (ongeveer 10vm) by die kerk bymekaar. Hier word dooplidmate gehelp om te verstaan wat dit beteken om jou geloof voor die mense te bely. Die Belydeniskommissie is die groep mense wat hiervoor verantwoordelik is. Hulle stel belang in God se pad wat Hy met elkeen wat hul geloof wil bely loop.
Belydenisaflegging geskeid aan die einde van die gr.11 jaar.
Kontak:
Ds. Ampie Swanevelder by 0824284943
Ds. Dubois du Toit by 0716703435