Bazaar
Hierdie bedieningsgroep is jaarliks verantwoordelik vir die bazaar. Ons bazaar is gewoonlik in September of Oktober elke jaar. Konvenors word vir ‘n jaar aangewys nadat lidmate hulself aangemeld het by die kerkkantoor.
Koördineerder: Yolanda Potgieter 0848166248