Ons stop hierdie week met Hoofstuk 12 van hierdie Bybelstudiereeks. So het ons ook aan die einde van die tweede deel van die boeie gekom, nl. Jesus en Grense. In die nuwe kwartaal, 20 Julie, begin ons weer met Hoofstuk 13 wat die derde deel afskop, Jy en Grense.
Hierdie week lees ons almal saam oor die tweede grens wat Jesus oorgesteek het, naamlik godsdienstigheid. Die teksgedeelte wat ons bespreek is: Matteus 15: 1-9.